groen
<link>http://groen.co.za</link>
<copyright>2010 </copyright>
<ttl>10</ttl>
Volgende Seison op Groen... Tue, 5 Oct 2010
<description><![CDATA[Groen binnekort terug:
 Groen word afgewissel met Projek Aardwolf en hulle saai tans uit tot einde Desember waarna Groen weer terug sal wees op die kassie die eerste Sondag van Januarie 2011. Ons is tans besig om die land te deurkruis met Marius. Es...
http://groen.co.za/?idkey=1061&redirect=Hierdie%20week%20Groen]]></description>
Eps. 175 - Sani-pas en die Drakensberg Sun, 11 May 2008
<description><![CDATA[Die Sani-pas is ‘n moet vir menige 4x4 entoesias. Maar Sani is meer as net ‘n pad – dis ‘n reis deur van die fassinerendste plantegroei en geologie in ons land. Kom verken saam met Dave die Drakensberg deur die Sani-pas. Van ysrotte op ‘n hoogte van ...
http://groen.co.za/?idkey=854&redirect=Hierdie%20week%20Groen]]></description>
Eps. 174 - Kobras! Sun, 4 May 2008
<description><![CDATA[‘n Geelkapel is ‘n koperkapel is ‘n spikkelkapel... Kobras is van ons bekendste slange en boesem ‘n heilige vrees by die meeste mense in. Kom kyk saam met Marius na hierdie groep fassinerende diere wat so dikwels onder mense se wanopvattings deurloop...
http://groen.co.za/?idkey=850&redirect=Hierdie%20week%20Groen]]></description>
Eps. 173 - Plate en plate bome Sun, 27 Apr 2008
<description><![CDATA[Ons bosbouplantasies is normaalweg in baie sensitiewe habitats geleë en die internasionale FSC projek beywer om die belangrikste habitat te beskerm vir bewaring.andnbsp; Ons kyk na hierdie metode om te bewaar in sensitiewe areas en die geassosieerde ...
http://groen.co.za/?idkey=845&redirect=Hierdie%20week%20Groen]]></description>
Episode 172 - Golden Gate Sun, 20 Apr 2008
<description><![CDATA[Die Golden Gate Hoogland Nasionale Park lê aan die voetheuwels van die Maluti berge in die noord-oostelike Vrystaat en beslaan 11 600 ha van ware bergland habitat.andnbsp; Hierdie park is in 1963 gestig om die sandsteen hooglande te beskerm. en vanda...
http://groen.co.za/?idkey=842&redirect=Hierdie%20week%20Groen]]></description>
Eps. 171 - Blyderivier Sun, 13 Apr 2008
<description><![CDATA[Die Blyderivier Ravyn is die derde diepste ravyn in die wêreld en huisves bekende en ikoniese landskaptonele soos die Drie Rondawels. Gods Window en die Bourkes Luck maalgate. Dave verken hierdie spesiale deel van ons land.Waar kan ek bly Groen het g...
http://groen.co.za/?idkey=838&redirect=Hierdie%20week%20Groen]]></description>
Eps. 170 - Slange en slangbyte Sun, 6 Apr 2008
<description><![CDATA[Slange se gif is nie om mense dood te maak nie. maar om hul prooi te vang. Slegs wanneer hulle bedreig word of onkant betrap word. sal hul as laaste poging pik of spoeg uit verdediging. Sommige slange is dodelik giftig. maar die meeste is heeltemal o...
http://groen.co.za/?idkey=835&redirect=Hierdie%20week%20Groen]]></description>
Eps. 169 - Knysna opvangsgebied Sun, 30 Mar 2008
<description><![CDATA[Die Knysna opvangsgebied bevat ‘n verskeidenheid plantegroei tipes. Van Fynbos op die plato. immergroen woude (waar die bosstories van Daleen Matthee gebore is). asook die getymere wat uitmond in die Indiese Oseaan. Die invloei van varswater in hierd...
http://groen.co.za/?idkey=832&redirect=Hierdie%20week%20Groen]]></description>