groen
<link>http://www.groen.co.za</link>
Seekoeie Tue, 15 Jan 2008
<description><![CDATA[SeekoeieSeekoeie het ‘n maklik herkenbare vorm – inteendeel. geen ander dier lyk enigsins soos hulle nie.andnbsp; ‘n Reuse groot kop met klein ronde oortjies. groot neusgate. en groot oë wat bo-op die kop sit sodat hulle kan sien terwyl hulle hele ly...
http://www.groen.co.za/?idkey=773&redirect=Groentjie]]></description>
Olifante Wed, 16 Jan 2008
<description><![CDATA[OlifanteOlifante is die ikone van Afrika – reuse diere wat oor die landskap beweeg.andnbsp; Sonder hulle sal dit net nie dieselfde wees nie.andnbsp; Ons het hulle amper verloor omdat mense hulle begin doodmaak het vir hulle tande!Die Afrika olifant i...
http://www.groen.co.za/?idkey=772&redirect=Groentjie]]></description>
Meerkatte Thu, 17 Jan 2008
<description><![CDATA[MeerkatteMeerkatte is baie sosiale diere. en leef in groepe van tot 30 saam. Die groep doen ALLES saam. Hulle eet. slaap. soek vir kos en speel saam. ‘n Wyfie meerkat is die leier van die trop (mens noem haar die dominante wyfie). Meerkatte ken mekaa...
http://www.groen.co.za/?idkey=771&redirect=Groentjie]]></description>
Leeus Fri, 18 Jan 2008
<description><![CDATA[LeeusDie leeumannetjie word deur baie die ‘koning van die diere genoem.andnbsp; Hierdie reuse kat met sy welige dos hare om sy nek en skouers en sy statige stap deur die veld maak dit maklik om te sien hoekom dit een van die mees gerespekteerde diere...
http://www.groen.co.za/?idkey=770&redirect=Groentjie]]></description>
Jakkalse Sat, 19 Jan 2008
<description><![CDATA[JakkalseDie rooijakkals is ‘n algemene roofdier van die droë. oop dele van ons land.andnbsp; Met sy koperrooi pels en swart streep oor die rug. ken almal vir meneer jakkals.andnbsp; Vanaf die vroegste tye. selfs in die dae van die Egiptenare. is die ...
http://www.groen.co.za/?idkey=769&redirect=Groentjie]]></description>
Jagluiperd Sun, 20 Jan 2008
<description><![CDATA[JagluiperdDie jagluiperd se hele lyf is absoluut gebou vir spoed.andnbsp; Die lang stert gee hom balans as hy vinnig van rigting moet verander agter die prooi aan. sy lang bene help hom spoed optel. hy is ook lank en skraal. baie soos ‘n windhond... ...
http://www.groen.co.za/?idkey=767&redirect=Groentjie]]></description>
Insekte Mon, 21 Jan 2008
<description><![CDATA[InsekteDaar is omtrent een miljoen verskillende spesies van insekte – dit is meer as die helfte van alle spesies op aarde!! Insekte is ongelooflik belangrik omdat hulle ‘n menigte plantspesies bestuif – hulle speel dus ‘n kritiese rol in die voortpla...
http://www.groen.co.za/?idkey=766&redirect=Groentjie]]></description>
Haaie Tue, 22 Jan 2008
<description><![CDATA[HaaieDaar is maar min mense wat nie ‘n gesonde vrees vir haaie het nie – maar daar is net so min mense wat wat wel haaie ken en hulle gedrag verstaan.andnbsp; As ons meer van hulle weet sal ons nie so bang hoef te wees nie.Haaie swem al in ons oseane...
http://www.groen.co.za/?idkey=765&redirect=Groentjie]]></description>
Groot Voels Thu, 24 Jan 2008
<description><![CDATA[Suid-Afrika het ‘n ongelooflike rykdom van voëls. Byna ‘n duisend spesies kom in die streek voor. Die groot geveerdes is altyd die maklikste om te leer ken. Die volstruis is die grootste en swaarste voël in die wêreld – hierdie voëls is so groot dat ...
http://www.groen.co.za/?idkey=761&redirect=Groentjie]]></description>
Bobbejane Fri, 25 Jan 2008
<description><![CDATA[BobbejaneBobbejane. blou-ape en sjimpansees. en ook die mens. word almal primate genoem. Dit is diere met ‘n duim wat kan vat – die groot woord daarvoor is ‘n opponerende duim. en dit maak dat hulle ‘n tak of iets kan vasvat. Meeste primate het ‘n la...
http://www.groen.co.za/?idkey=760&redirect=Groentjie]]></description>